Copyright © PetraCol.org.za - All rights reserved - Privacy Policy - Contact Us
Our Priority Needs
Want to Help Financially?
About Us
What We Do
Brahm Reyneke
Ds. Chris Erasmus
Christine van Eyssen
Elize Reyneke
Maria Visser
Ds. Jaco van Eyssen
Christa Booysen

Our Team

Miriam Olivier
Viola Fransman
Chris is sedert 2004 betrokke by Petra Kollege Wes-Kaap waar hy aan hoof staan van eksterne kommunikasie en ook betrokke is by fondsontwikkeling
Brahm het in 2009 by Petra Kollege Wes-Kaap aangesluit, en help uit met kantoor administratsie, asook die onderhoud en instandhouding van ons geboue.  Hy hanteer ook die kollege se kinderklubs in Glen Oak & Sandhills.
Sedert 2002 is Viola ons vise prinsipaal van bedieningsontwikkeling asook die koördineerder van bedieningsontwikkeling.
Maria is betrokke by ons kollege se opleidingswerk en skryf Sondagskool- en kleuterlesse.  Sy is sedert 2006 werksaam by Petra Kollege Wes-Kaap.
Ds. Jaco het in 2010 by Petra Kollege Wes-kaap aangesluit en is tans ons prinsipaal.  Hy behartig die kollege se vennootskappe.
Christine sluit saam met haar man Jaco in 2010 aan by Petra Kollege Wes-Kaap en behartig ons databasis, asook die versorging van gebeds- en nuusbriewe.
Elize is ons hoof van opleiding, wat sedert 2009, saam met haar man Brahm werksaam is by ons kinderklubs in Glen Oak & Sandhills.
Miriam is ons voltydse kok, wat sedert 2004 vyf maaltye per week kook vir ons personeel.  Sy kook ook vir gaste wanneer ons kollege kursusse aanbied.
Christa het in 2006 by Petra Kollege Wes-Kaap aangesluit en is tans in Upington waar sy Kinderbedieninge vestig.  Sy beman voltyds Petra Kollege se kantoor in Upington
Dr. Grobellaar is sedert 2005 betrokke by Petra Kollege Wes-Kaap waar hy navorsing doen en Kinderbediening bevorder op Teologiese opleidingsvlak.
Anne-Marie het in Maart 2011 deel geword van ons personeel en doen die Kollege se boeke.
Anne-Marie Genis
Dr. Jan Grobbelaar