Copyright PetraCol.org.za - All rights reserved - Privacy Policy - Contact Us
Our Priority Needs
Want to Help Financially?
About Us
What We Do

Priority Needs

Ons het n voertuig dringend nodig!

Ons het behoefte is aan n betroubare voertuig
waarmee ons gemeentes kan besoek waar ons opleiding gee.

Dit moet 'n voertuig wees waarmee ons met n geruste hart so ver as Victoria-Wes en Upington toe kan ry.

Op die oomblik moet ons gebruik maak van personeel se eie voertuie en dit kan nie op die lang duur werk nie.

Hoor asseblief ons roep om hulp en help as jy kan!

Dit bly n voorreg om die dinge wat ook vir ons swaar op die gemoed l met jou te deel.

Dankie dat jy luister!

Bydraes kan gemaak word aan:

   Voertuigfonds 
   ABSA  4059400774 
   Takkode 503107


Hartlike groete/Warm Regards,

Chris
Ds. Chris Erasmus
Eksterne Kommunikasie
Sel: 072 2285760
chris@petracol.org.za
We are urgently looking for a new vehicle!

We currently have need for a new vehicle
with which we can travel to different congregations for training purposes.

It should be a trustworthy car or van that will enable us to travel medium- to long-distances (up to as far as Upington).

At present, we are using the college staff's personal car's, which is not a feasible, long-term option.

Please help if you can...

We share this urgent need hoping for a willing response.

Thank you for listening!


Please deposit contributions to the following account:

   Voertuigfonds 
   ABSA  4059400774 
   Takkode 503107


- Visit our donations page for convenient Internet payment, or

- Download and complete this debitform and mail it back to us.



*  GESOEK  *

Bel R50 per maand in die toekoms van kinders deur opleiding te borg.

Ons droom vir duisend borge wat elk R50 per maand kan gee, so as jy kan help:

- Besoek ons Donations Bladsy vir gerieflike internet-betaling, of

- Laai hierdie debietvorm af, vul in en stuur vir ons.
*  NEEDED  *

Invest R50 per month in the future of children by sponsoring their training.

We dream to see a thousand individuals who can each pledge to give R50 per month.  If that's you then please: