Copyright © PetraCol.org.za - All rights reserved - Privacy Policy - Contact Us
Our Priority Needs
Want to Help Financially?
About Us
What We Do
For a list of our previous, archived, newsletters please visit the newsletters section.
Twee pragtige geel blomme staan in 'n natuurtuin. Aan skoonheid en vriendelikheid is daar nie te kies tussen die twee nie.

Blom 1 staan alleen. Sy kleur en skoonheid en vriendelikheid is die alleenfokus. Besoekers stroom verby.

'n Paar volwassenes gaan staan 'n tydjie stil om sy skoonheid te bewonder.
Erediens Beplanning - 'n Liturgie rooster wat leraars kan help om aandag aan spesiale groepe te gee tydens sekere dele van die diens.
Kersfeesdiens - Ietsie oor die belangrikheid daarvan om spesiale eredienste veral kindervriendelik te maak.
Brief aan Leraars - 'n Brief aan gemeente-leraars oor die belangrikheid van kindervriendelike eredienste.
Vakansies - Waarom kom kinders tydens vakansies (nadat Sondagskool gesluit het), nie meer kerk toe nie?  Kan 'kinder-onvriendelike dienste' dalk hierdie slegte tradisie blindelings ondersteun?

All files in .pdf format.
If you don't have Acrobat Reader installed
click the button below to download.
Erediens projek - Die uiteensetting van ons nuwe projek wat poog om eredienste meer kindervriendelik, en toegangklik vir jongmense te maak.
Blom 2 staan in 'n bedding omring deur veelkleurige blommetjies. Gesinne staan stil. Die kinders is opgewonde: "Kyk daai mooi gesiggie! Kyk daai pers viooltjie en daai groot gele! Wow!"

As jou preekblom in 'n kindervriendelike bedding staan, gaan kinders ook die Woord hoor en sÍ: Wow!   rens in die erediens moet die Sentrale Waarheid van jou preek met die kinders Ďkonnekí.

Die hart van Sondag se boodskap moet ook in die harte van die kinders kom lÍ!
Vier Beginsels - Vier belangrike beginsels vir kinderbediening, asook ietsie omtrent die revelansie van die nagmaalformulier vir jonger mense.